Volgens Mokopane se inwoners, het ‘n persoon ‘n 4×4 en ‘n kollig nodig om in die donker strate, met al sy slaggate, te kan ry.
MOKOPEANE – Vryheidsfront Plus Limpopoleier, Marcelle Maritz, sê sy het soveel klagtes vanaf die gemeenskap ontvang en ook gedeel dat die saak nie meer geïgnoreer kan word nie asook dringende aandag verg.
Bosveld het Maritz Dinsdagoggend tydens ‘n inspeksie van die slaggate vergesel.
Kliek hier om die volledige artikel te lees
Bron: https://reviewonline.co.za/245858/4×4-en-n-kollig-hier-n-voorvereiste/